DFSK Loadhopper wen Beste mikro-wa van die Jaar-toekenning
Die Chinese vervaardiger DSFK het die mikro-paneelwa-mark in die VK met die bekendstelling van sy Loadhopper aan die brand geskop. Hierdie unieke voertuig het die heel eerste Beste mikro-paneelwa van die Jaar-toekenning van die gesaghebbende webblad VansA2Z.com gewen. Hierdie afdeling het nie verlede jaar bestaan nie, maar die Loadhopper se indrukwekkende eienskappe is in VansA2Z [...]